Let Asseblief
Die TIH-Groep van Maatskappye is nie in staat om hierdie polis aan jou uit te reik nie as jy nie toestemming aan ons gee om jou persoonlike inligting vir versekeringsdoeleindes en risiko bestuursdoeleindes te verwerk nie.
Ons benodig sekere dokumente om die bankbesonderhede van jou besigheid te verwerk. Ek sal ʼn e-pos van die vereistes aan jou stuur, maar dit sluit die volgende in:
DebiCheck verseker dat jy in beheer van die debietorder aftrekkings op jou bankrekening is.
Hiermee kry jy binne 48 uur ʼn SMS of ʼn onmiddellike stootboodskap wat ʼn eenmalige elektroniese bevestiging van jou bank is. DebiCheck is ʼn veilige proses wat vir jou die presiese premiebedrag en die aftrekdatum gee, wat ons jou versekeringspolis met ons sal aftrek.
Die verifieringsproses sal nodig wees na ʼn gesprek met ons, of wanneer jy ʼn verandering aan jou polis maak.